Die volgende sportadministrateurs is vir die volgende twee jaar (2024-2025) as bestuurslede van die Young Standards RFC-klub verkies:
President – Kevin Benjamin;
Erepresident – Steven Arendse;
Voorsitter – Lee Scholtz;
Ondervoorsitter – Sturton Jonker;
Sekretaris – Ilana Koopman;
Notule-sekretaris – Ursula Kearns;
Finansiële beampte – Juandre Robertson;
Hulp- finansiële beampte – Conner Adams;
Trustee/klubkaptein – Bruce Kearns en Bradman Arendse; en
MNR/Sportivo administrateur – Tarren Hendricks.
Addisionele lede:
Brian Goliath;
Enrico Davey;
Marlin Kermis;
Charlite Philander; en
Charles Solomons (Oom Chai).
Die afrigtersposte vir die 2024-’25-seisoen sal binnekort adverteer word.



