Young Gardens het Saterdag in die eerste ronde van die Paarlstreek-uitklopkompetisie teen Simondium te staan gekom en die wedstryd in die Daljosafat-stadion in die Paarl 31-25 gewen. Geen klubrugbywedstryde word hierdie naweek weens die Wereldbeker-7s-toernooi wat in Kaapstad plaasvind, gespeel nie.Foto: Sammy Pietersen
Young Gardens skoffel Simondium om
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.