Die Simo, wat bestaan uit 26 kinders van Simondium Primêr, het Saterdag 8 Junie ’n Wit Kersfees Winterkonsert in die Simondium-gemeenskapsaal gehou. Hier geldinsamelingsprojek is aangepak met die doel om die kinders aan die einde van die jaar na die V&A Waterfront te neem. Hier saam met die deelnemers is in die middel agter Joan Smit van We Care en Charlene Elliot, koördineerder.Foto: Devidean Moses
Wit Kersfees in Junie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.