’n Groep leerders van die Dalubuhle Primêre Skool in Franschhoek was die ontvangers van musse wat deur die groep Annette en Vriende van Yzerfontein gebrei is. Dié groep vroue ontmoet weekliks om oor ’n koppie tee te kuier en ook wolmusse te brei. Die musse het die kinders warm die afgelope Bolandse winter gehou.Foto:
Winterwarmte uit Yzerfontein
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.