Die Sanlam Drakenstein Derby Champs se halfeindronde vind môre (Vrydag 30 Augustus) om 15:00 by die Bolandstadion plaas en die eindronde Saterdag (31 Augustus) om 09:00 by die Daljosafat-stadion. Die skole wat deelneem, is Klein Nederburg Sekondêr, Paulus Joubert Sekondêr, Wellington Sekondêr, Bergrivier Sekondêr, die Hoërskool Noorder Paarl, New Orleans Sekondêr, Charleston Hill Sekondêr en Weltevrede Sekondêr.
Wie’s die Champ?
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.