Gebruikers van die sosiale media-boodskapplatform WhatsApp, ervaar wêreldwyd probleme.

Dit is nie duidelik wat die oorsaak van die probleem is nie, maar die platform is heeltemal van lyn af. Gebruikers kan glad nie boodskappe stuur of ontvang nie.

Meta, die tegnologie maatskappy wie WhatsApp besit, sê dat hulle bewus is van die onderbreking en dat hulle besig is om die probleem reg te stel.

  • Users of the social media messaging platform WhatsApp are experiencing problems worldwide.

You need to be Logged In to leave a comment.