Orleansvale Primêr se Weslin van Harte, van die o.8-span, op die aanval teen Klapmuts Primêr in Dal Josafat-stadion tydens ’n onlangse rugbywedstryd. Hy breek deur Klapmuts se verdediging en het bygedra dat Orleansvale die wedstryd maklik met 15-0 wen. Weslin het ook twee drieë gedruk. Foto: Cheslin May


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article