Hierdie meisies van die Hoër Meisieskool Paarl – van links: Annemay Schade, Franzél Kruger, Faith Fredericks en Mia van der Merwe – het aan die Radikale Redenaars se Wes-Kaapse eindronde in Somerset-Wes deelgeneem.