Die tweede van tien teken- en bewegingwerkessies word 11 Maart in die Breytenbach-galery aangebied onder leiding van Henk Serfontein (kunstenaar), Hannah Loewenthal (kunstenaar, danser en choreograaf) en Willie Erasmus (kliniese sielkundige). Elke sessie is twee uur lank en vind elke tweede Maandag van die maand van 15:00 tot 17:00 plaas. Hierdie werksessies word vir ’n jong kinders in samewerking met Anne-Ghrett Erasmus (kurator van die Breytenbach-galery) aangebied. In die werksessie word daar ’n ondersteunende ruimte vir die deelnemers geskep waarin die helende moontlikhede van kuns (tekenkuns) en dans (intuitiewe beweging) as proses ontgin word.Foto:
Werksessie help kinders
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.