Die twee hoofleiers van die Laerskool Noord-Eind het aan ’n landwye geskiedenis-redenaarskompetisie van Podiumpret deelgeneem. Philip Barnard (onderhoofseun) en Kelly Coetzee (hoofmeisie) is aangewys as die algehele wenners vir laerskole. Saam met hulle is Annerienne Fourie (kultuurdepartement) en André Verhoog (die skoolhoof).


Wenners van redenaarskompetisie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article