Die Laerskool Paarl Gimnasium het onlangs sy jaarlikse interne redenaarskompetisie gehou. Die deelnemers wat aan die gr. 6-7-afdeling deelgeneem het, is saam met die beoordelaars. Agter is Carolina van der Westhuizen, Mia du Preez en Amanda Anker. Voor is Hanco Botha (vierde), Reynard Buys (wenner), Nicole McThomas (derde) en Gerrie van Deventer (tweede).
Wenners van redenaarskompetisie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.