Vir Kersfees kan een gelukkige Paarl Post-leser vier oulike kinderboeke wen. Die boeke word almal deur Human & Rousseau uitgegee en sluit in: Die mooiste fabels, Die mooiste avontuurverhale, Die Plaasen Die see. Om ’n geleentheid te hê om te wen, SMS die naam van die uitgewer asook die titel van een van die boeke na 066 484 3728 voor 12:00 Maandag 30 November.
Wen oulike boeke
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.