Rouxane Muller, ’n leerder aan Laerskool WA Joubert, is onlangs gekies as bekerwenner by die Paarl Vallei-eisteddfod vir beste senior sanger. Rouxne is ook lid van die musiekskool. Foto: