Die jaarlikse derby-wedstryd van Weltevrede Sekondêr en Bergrivier Sekondêr vind Saterdag 27 Julie by Boland-stadion in Wellington plaas. Van links is Santana Botha, Bergrivier se Mej. Derby, Manuel Smith (o.19A-kaptein), Tamslee Beherus, Mej. Derby, en die o.19 A-kaptein, Adriano Skermand. Die hekke open 10:00. Kaartjies kos R30. Die hoofwedstryd skop 14:35 af. Foto: Devidean Moses