’n Wellingtonse pa en sy seun het onlangs in die 2024- SA BMX-kampioenskap, wat by die Zone 7-BMX-klub in die Kaap gehou is, presteer. Hulle is Ruhan Rose (43) en sy seun, Henry (10), ’n leerder by Courtrai. Ruhan het een goue en twee silwermedaljes verower en is as SA#2 in die Cruiser-afdeling aangewys. Henry het strawwe mededinging in die afdeling vir seuns onder 11 ervaar, maar het steeds met ’n SA#8-prys weggery. Die Zone 7- BMX-klub kan per e-pos by info@zone7bmx.co.za gekontak word.


Wellingtonse pa en seun presteer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article