Logan Basson, ’n leerder aan die Laerskool Hugo Rust in Wellington, het aan die Suid-Afrikaanse Ruiterkunsfederasie (Sanesa) se interdistrikte- kompetisie deelgeneem en is in die Wes-Kaapse span opgeneem, wat aan die nasionale kompetisie in Durban gaan deelneem.
Wellingtonner in nasionale Sanesa
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.