Ons is trots om die nuwe leiers van Wellington se junior stadsraad (JSR) vir 2022-’23 bekend te stel. Agter van links: Onam Nofemela (sport en ontspanning) en Robyn Lesch (uitreik). Voor: Veyonce Adriaanse (tessourier), Lameez Daniels (speaker), Lekeisha Parish (onderburgemeester), Athandwe Mbobosi (junior burgemeester), en Lucian Pieters (ekologie). Leerders wat nou in graad nege is en belangstel om by die Wellington- junior stadsraad aan te sluit kan die raad by wellingtonjtc7655@gmail.com kontak.Foto:


Wellington se junior stadsraad bekend gestel

You need to be Logged In to leave a comment.