Leerders van Wellington Primêre Skool het verlede Dinsdag waardevolle lewenslesse rakende geslagsbaseerde geweld, bende-bewusmaking en -bedrywighede, anti-boelie-stappe en tienerswangerskap geleer. Die praatjie is deur Networking for Christ (NFC) in samewerking met die Drakenstein-munisipaliteit, Thuthuzela Care Centre (Paarl) en Wellington-polisie/GPF gereël. Die sessies is só aangebied dat die kinders die waardevolle inligting in klein groepe op ’n rotasiestelsel kon aanhoor en dit ’n positiewe toekoms kan aanwend.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article