Die dierebeskermingsvereniging in Wellington se 65ste jaarvergadering word Woensdag 25 Julie gehou. Dit begin 19:00 en word by Wellington se rolbalsaal gehou.
Besprekings asook enige navrae kan by Colleen McQueen by 021 864 3726 of per e-pos by info@wellingtonspca.co.za gedoen word.
Verversings sal by die vergadering bedien word.