- Die Coon Carnival Association, een van die Klopse-organisasies in Wellington, kom op Sondag 21 Mei om 12:00 in die Safmarine-saal op Wellington byeen. Nadere besonderhede oor die byeenkoms kan verkry word by Denver by 060 314 1408.
- As deel van die Suid-Afrikaanse Polisie se veldtog gedurende die kinderbeskermingweek, is die SAPD op Wellington besig met reëlings om soveel as moontlik kinders van Wellington se skole op 29 Mei met plakkate langs die dorp se hoofroetes op te stel. Meer besonderhede kan verkry word by Stefan Landsbergh van WAG/Stop Misdaad by 083 635 3288.
- Die algemene jaarvergadering van die Wellingtonse Algemene Polisie-forum word op 29 Mei om 19:00 in die Wellingtonse stadsaal gehou. Meer besonderhede kan verkry word by Stefan Landsbergh van WAG/Stop Misdaad by 083 635 3288.
Wellington-byeenkomste
Share this post:
Share this post:
Related Articles
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.