Talle plaaslike kunstenaars se werke is te sien by vanjaar se Toyota US Woordfees. Anne-Ghrett Erasmus, kurator van die Breytenbach-galery in Wellington, is die kurator van die uitstalling Toe ek 21 was wat in die Stellenbosch-stadsaal te sien is. Sy het die werk van ’n mede-Wellingtonner, Anthony Harris (beter bekend as lid van die keramiekkuns-duo Ceramic Matters) daarby ingesluit, waarna Louis Duvenage hier kyk. Foto’s: Engela Duvenage


Wellington by Woordfees

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article