Wees deel en kom sê jou sê oor misdaad

Almal is welkom.


Almal is welkom.

Alle Wellington-inwoners, NRO’s, kerke, skoolhoofde, welsynorganisasies en gemeenskapsorganisasies wat oor die welstand en veiligheid van alle inwoners van die dorp bekommerd is, word genooi om die gemeenskapspolisie­forum se jaarvergadering op 26 November by te woon.

Dié vergadering vind om 19:00 in die IOTT-saal in Voorstraat, Wellington, plaas.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.