Waterblommetjies in die Boland is behoorlik Saterdag gevier toe die gewilde Waterblommetjiefees ná ’n droogte van twee jaar, gesamentlik by Windmeul-wynkelder, Rhebokskloof en Domaine Brahms in Agter-Paarl gehou is. Die waterblommetjiepotjiekos­wenners by die Windmeul-wynkelder was Cara en Martin Hamer en Jolanda Prinsloo. Foto:


Waterblomme was ’n wenner!

You need to be Logged In to leave a comment.