Gedurende ’n mediatoer wat deur die departement van water en sanitasie by die Bergrivierdam in Franschhoek aangebied is, het Paarl Post moeilike vrae gevra om vas te stel of sekere versagtingsprosesse om die erge oorstromings te vermy, dalk oor die hoof gesien is. Lees meer hieroor op bl.1.