Leerders aan Rondeheuwel Primêr in Hermon het onlangs baatgevind by beanies wat Annette en vriende van Yzerfontein aan hulle oorhandig het. Die groep vroue ontmoet weekliks om oor ’n koppie tee te kuier en te brei. Die beanies het handig te pas gekom en warmte aan dié leerders in die Bolandse winter verskaf.
Warm en knus vir volgende winter
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.