Drie gr. 8-leerders van Hoër Meisieskool La Rochelle is onlangs verkies tot die Verteenwoordigde Raad van Leerders (VRL). Hulle is Corin Joseph, Karu van der Wal en Tinette le Roux.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article