Bok-koors het Saterdag (28 Oktober) oorgeloop en plaaslike Springbok-ondersteuners gevul toe die trots Suid-Afrikaanse rugbyspan as die Rugby-wêreldbeker­kampioen gekroon is. Die Springbokke is die eerste span wat die Wêreldbeker ’n vierde keer gewen het. Hier is kykie na hoe ondersteuners dié historiese oorwinning gevier het.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article