Vyf netbalspelers van die Laerskool Paarl Gimnasium is in verskeie provinsiale netbalspanne ingesluit, wat die komende vakansie verskeie wedstryde sal speel. Agter van links is Daizeli Bosman (o.13- Kaapse Wynlandspan) en Micke Marais (o.12- Wes-Kaapse Oakspan). Voor is Noa Rossouw (o.11- Kaapse Wynlandspan), Minke Hugo (o.13- Kaapse Wynlandspan) en Caylin Stickling (o.11- Kaapse Wynlandspan). Die skool is baie trots op hierdie meisies.