Simondium Primêr spreek hul opregte dank uit aan Babylonstoren en Koos Bekker vir die skenking van nartjies vir elke kind. Elkeen het gesmul aan die sappige sitrusvrug!Foto:
Vitamine C vir die winter
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.