Norman Kermis van Violets se tweede rugbyspan op die aanval teen Paarl United se tweede rugbyspan. Die Violets het hierdie wedstryd gewen met 17-5. Nietemin het Paarl United se eerste rugbyspan vir die Violets se eerstespan met 54-10 geklop.Foto:


Violets- en Paarl United-rugyspanne vaar goed

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article