Ernest en Janine Kilowan het onlangs hul 33ste huweliksherdenking met ’n swierige ete gevier. Die paartjie, wat steeds baie gelukkig getroud bly, sê die resep vir ’n goeie huwelik is gesonde kommunikasie en jy moet nooit kwaad vir mekaar gaan slaap nie, want die tyd laat hom nie voorskryf nie.Foto:
Vele gelukkige jare saam gevier
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.