Die Bôrdienghuisteater by Wellington se Breytenbachsentrum was Vrydagaand ’n gepaste venue vir die première van die musikant Valiant Swart se eerste CD in sewe jaar, Rondry, fliek en die buitelewe. Swart (Pierre Nolte gedoop) het in Wellington grootgeword en aan Hugenote Hoërskool skoolgegaan. Van sy skoolvriende uit daardie jare was byderhand om hom sterkte toe te wens. Van links is Louis Duvenage, Jannes Kruger en Bokkie Duvenage. Die nuwe versameling musiek is tans op die meeste stromingsplatforms beskikbaar. Foto: Engela Duvenage
Valiant se nuwe CD bekend gestel
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.