Vakansiepret het aangebreek

Noudat die Junie-skoolvakansie aangebreek het, kan leerders weer uitsien na lekker vermaak by die Breytenbach-sentrum.


Noudat die Junie-skoolvakansie aangebreek het, kan leerders weer uitsien na lekker vermaak by die Breytenbach-sentrum.

  • Donderdag 30 Junie om 10:00 ná storietyd gaan die maatjies na die film, Zootopia, kyk en springmielies eet. Koste is gratis.
  • Op Vrydag 1 Julie word ’n poppekas aangebied wat ook ’n pizza en koeldrankie insluit. Koste beloop R50.

Ouers moet vir elke kind ’n kosblikkie inpak.

Bespreek by 021 873 6038 of 021 873 2786.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.