Die Hoër Jongenskool Paarl het spesiaal maskers met die skool se wapen daarop vir leerders gemaak. Hulle het ook streng toegangsbeheer na die skool aangebring. Bo is die skool se bemarkingshoof, Willem Erwee, en Wilco Daries van ADT, wat toegang tot die perseel beheer.


Unieke maskers vir Boishaai

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article