Die skoolhoof Anthony Cavernelis het die skoolklok Dinsdagmiddag (1 Oktober) vir die laaste keer gelui om sy aftrede aan te kondig. Met sy uitstap by die skool het die personeel en leerders, asook lede van die publiek, ’n erewag gevorm om Cavernelis te salueer vir sy jare lange toewyding aan die skool.Foto: Blanche Willemse


Tyd om te groet

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article