Kelly Coetzee (o.12), ’n leerder van Laerskool Noord-Eind, het onlangs aan die TSA Boland Grand Prix-tennistoernooi in die Paarl deelgeneem. Sy was die algehele wenner in die enkelspel- sowel as die dubbelspel-afdeling vir meisies o.12. Sy het die trofee vir die enkelspel-afdeling en ’n goue medalje vir die dubbelspel-afdeling ontvang.
Twee tennis-titelsvir Noord-Einder
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.