Die Groot Drakenstein-polisie is op soek na die volgende mense se familie en vra die gemeenskap se hulp in die ondersoek.

Avril Fredericks van Waterfliet-plaas in Simondium is op 14 Desember 2021 in Paarl-hospitaal oorlede. Die polisie is ook op soek na die familie van Lavona Williams van Kylemore. Sy is op 22 Julie 2018 in Stellenbosch-hospitaal oorlede. Enigiemand wat inligting het oor die families van die oorledenes word gevra om speursers. Fabian van Riet by 021 874 8000 te bel.

You need to be Logged In to leave a comment.