Die Paarlse rock-sensasie Danie du Toit van Spoegwolf het Saterdag trou gesweer aan sy jare lange liefde, Melissa Bradshaw, in die Strooidakkerk in die Paarl. Die onthaal is ook in die kerksaal gehou en die paartjie hou op een van hul gunstelingplekke, in die Karoo, wittebrood.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article