Die skrywer en digter Tom Dreyer (middel) het sy jongste digbundel, Nou in infrarooi, by die Breytenbachsentrum in Wellington bekend gestel. Die musikant Riku Latti (links) het agtergrondmusiek tydens sy voorlesings verskaf. Saam met hom is sy uitgewer, Carolyn Meads van Kwela Boeke en die Wellingtonners Madeline Boucher en Louis Duvenage, voorsitter van die Breytenbachsentrum se direksie. Foto: Engela Duvenage


Tom Dreyer stel ‘Nou in infrarooi’ bekend

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article