Inwoners was die afgelope maande bekommerd dat toegang in Enslinstraat na die Paarlberg beperk gaan wees met die ontwikkeling van ’n landgoed hier heel bo teen die berg. Hierdie is tradisioneel ’n gewilde staproete teen die berg op na Jan Phillips-bergpad, asook ’n roete vir bergfietsryers. Die gebied is deel van die Paarlberg-natuurreservaat. Die Drakenstein-munisipaliteit het vroeër vandeesweek wel bevestig dat voetgangers in die toekoms steeds toegang tot Paarlberg via Enslinstraat toegelaat sal word.Foto:


Toegang nog oop

You need to be Logged In to leave a comment.