Twee leerders van die Laerskool Noord-Eind, Kelly Coetzee (o.12) en Roald Coetzee (o.11), is in die Wes-Kaap se Boland A-tennisspan opgeneem wat onlangs aan die Synergy-beker in Stellenbosch deelge­neem het. Dié spanne het silwermedaljes gewen.