Tendai Chebani, ’n gr. 9-leerder aan New Orleans, het ’n prys wat deur Oxford Universiteitpers geskenk is, gewen aangesien sy as die beste leerder in die skool in die jaarlikse 2019-Wiskundeolimpiade van die Universiteit van Kaapstad aangewys is. Tendai en haar ouers is na die prysuitdeling genooi wat op 7 Junie in die Baxter-konsertsaal gehou is.Foto:


Tendai wen olimpiade

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 4 December 2025
    Paarl Post – E-edition – 4 December 2025

Gift this article