New Orleans Primêr het ter viering van Wêrelddag vir Tuberkulose (TB) praatjies oor dié siekte aangebied. Leerders is deur twee werkers van die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement ingelig oor TB-simptome en hoe om dit te voorkom. Van links is Greg Resant (maatskaplike hulpwerker), Christina Fortuin (spreker), Cameron Sink (leerder), Liz Heffenaar (spreker), Antonio Robertson (leerder) en George Cook (die skoolhoof).Foto: Chantélle Hartebeest


TB-bewusmaking by New Orleans Primêr

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article