Drakenstein Munisipaliteit se Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (IDP) opedae het begin en duur tot 16 April. Gedurende hierdie tydperk kry inwoners ‘n unieke geleentheid om hul stem te laat hoor oor plaaslike…
‘n Droë winter wag op die Wes-Kaap, terwyl die oostelike kusgebiede swaar reën kan verwag, wat moontlik oorstromings kan veroorsaak. Só voorspel die Suid-Afrikaanse weerdiens. Die suidwestelike dele van die…
Helpende Hand het op 25 Maart ‘n besoek aan Huis Vergenoegd in die Paarl gebring. Tydens hierdie besondere geleentheid het een van sy gewaardeerde netwerkvennote, iSimplifi Computer Training, die senior…
Die derde Kobus Wiese-SuperSeries vir o.13’s is die afgelope week by die Laerskool Noord-Eind in die Paarl gehou. Dit is nou ‘n jaarlikse instelling wat saam met die hoërskole se…
Die Wes-Kaap beleef ‘n volgehoue brandseisoen, met 32 187 ha grond wat van Oktober 2024 tot einde Februarie 2025 afgebrand het. CapeNature bestuurde reservate is die swaarste getref, met byna…