Die Drakenstein-munisipaliteit het inwoners in aanloop tot die feestyd en warmer somerseisoen daaraan herinner dat swem in die Bergrivier nie aangemoedig word nie en op eie risiko geskied. Dit volg…
Twee mense het verdrink en een is gered in drie afsonderlike voorvalle waar swemmers in seewater in die moeilikheid beland het.