Ten spyte van dokters se pogings om ‘n ma van Wellington se been te red, moes haar been ongelukkig verlede week geamputeer word. Die 43-jarige vrou, wat in hierdie stadium…
Chantelle Hartebeest Vir die gesin en familie van die 14-jarige Cole Pietersen laat sy afsterwe ‘n groot leemte, maar hulle berus hulle daarby dat hy van sy pyn verlos is.…