Die Drakenstein-munisipaliteit het tydens die jongste raadsvergadering vordering in toerisme aangekondig, maar die VF Plus het ongelukkigheid oor die proses uitgespreek en ondersteuning onttrek.
BARRYDALE — Wat begin het as ‘n grap toe vriende die woord “Sex” tussen die woorde “Ronnie’s Shop” teen die muur van dié gewilde padstal naby Barrydale geverf het, het…
Die Drakenstein-munisipaliteit sal op 1 Oktober ‘n nuwe toerisme-kantoor in Wellington open. Dit sal toeriste-inligting bied en lokale organisasies ondersteun, wat plaaslike toerisme bevorder.