Nadat dit die afgelope vyf jaar op hoofsaaklik hiphop as ‘n genre gefokus het, sal die Paarl se eie vermaaklikheidstoekennings vanjaar ook kunstenaars in die gospelbedryf vereer. Só vertel Cadin…
Die Wellington ATKV het tydens die nasionale prysuitdeling in Mei twee pryse ontvang, wat die lede en bestuur se harde werk en gemeenskapfokus vier.