’n Oudleerder van Paarl Gimnasium en ‘n huidige Stellenbosch-student is in ’n motorfietsongeluk in Durbanville dood. Die polisie ondersoek die voorval.
Prof. Michele van der Merwe het die voorreg gehad om nie een nie, maar twee dogters se grade by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeweek aan haar kroos toe te ken.…