’n Skaars bottel KWV 1930 Muskadel het Woensdagaand (7 Mei) ’n verstommende R17 000 opgelewer tydens die tweede jaarlikse KWV-veiling wat in die ikoniese Katedraalkelder aangebied is. Dié uitsonderlike lot…
Ter viering van Suid-Afrika se wynmakery-erfenis, is die heel eerste Pinotage-eeufees-medalje op 30 April by Die Kaapse Munt™ geslaan. Hierdie gebeurtenis lui ‘n jaar lange veldtog in om 100 jaar…
You must be logged in to post a comment.